USA: Still some rain patches to the west and north-east of Texas but it does look as if Harvey has left Texas, but being in further inland away from the warm water of the gulf, only but just a tropical depression left. All the areas marked with red are parts of the USA that have storms or normal thundershowers.. The low east of the USA, came close to New York but not close enough. This low that was forecaster earlier is now becoming a cold front and is moving in over the Atlantic. You can go back in time to see that the tropical low over the west coast of Mexico has more or less have come to a standstill. There must be a few very wet spots on the west coast.
Most of the significant weather has moved away from Texas, and the time to start rebuild, but the water must reseed first… may take another 24-48 hours… Best of luck, and we have seen there are lots of South=Africans that is living in Houston.
Baba koue fronte, een suid van PE en dan nog een wes van die Kaap, die een suid van PE kon dalk hoer en daar langs die kus bietjie reën gemaak het, maar ek kan nie dink dat dit veel meer is as 1-2mm nie. Met die oppervlakte trog wat oor die binneland ontwikkel het daar ‘n paar mooiweers wolke opgestel deur die middag, en ja daar kan een of twee weerlig strale wees (wat gevaarlik is as dit voorkom sonder reën) in die kole wat ek met groen gemerk het. Ek sien wel ‘n klompie stasies oor noord KZN wat stofnat (0.2mm) gekry het, maar ai mens kan dit ook nou nie die eerste lente reën noem nie.
Daar vorm ‘n ietwat sterker oppervlakte hoog oos van die land teen môre namiddag wat koeler en vogtige lug kan injaag oor die oostelike binneland. Koeler met meer vog voel nie so kwaai koud met dieselfde temperature met lae vog nie. Dis nie vrot sleg nie maar ook nou nie die lekkerste lente dag nie. Oor die noordelike binneland dalk so ‘n graad of twee koeler maar selfs dan is dit nog steeds een van die beter lente dae in ‘n paar jaar. Dit bly egter koel tot koud oor die suidelike binneland ingesluit die suid-wes Kaap, wat nog so ‘n dag of 2 sal moet wag vir warmer dagtemperature…
Dit is min of meer wat in die weer gebeur, genoet die aand en geniet die eerste lente dag van die jaar….