Weather Forecasting for South Africa
Connect via
  • Home
  • 3 Day Outlook
  • Services
  • FFA
    • Synoptic Charts
    • Fire Legend
  • Bayer
  • Eskom
  • Client Login
    • 7 Day Forecast
    • 6 Month Forecast
  • Weather Pictures

Donderdagoggend: 31 Maart 2016

4/1/2016

1 Comment

 
​Goeie môre almal: Hallo Kenya; There seem to be more moisture and cloud over the country this morning and I expect a few showers in the areas marked with green.

Daar is ‘n piep-klein koue front by die Kaap en daar is enkele kolle met ligte reën vanoggend, moet eintlik sê motreën want die totale reën per stasie is nie veel meer as 0.4 -1.0 mm nie, sekerlik in die berge ‘n raps meer. Die geel stroke is meestal hoë wolke en al waarmee hulle gehelp het is om die temperatuur se effe hoër te hou vanoggend, meeste plekke ‘n paar grade warmer vanoggend. Veel meer is daar nie te sê nie, net weer ‘n  lekker dag oor die grootste deel van die land, onthou net, lekker die tyd van die jaar sê ook daar is min vog met die gevolg die brandgevaar neem stelselmatig toe. 

Lekker dag..
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
1 Comment
Reep
3/31/2016 08:07:36

Môre Sakkie, ons het gister gedurende die dag 7mm gemeet en vanoggend se piepklein front het ons nog 8mm gebring. 'N totaal dus van 15mm vir die afgelope 24 uur en 'n totaal van 67.1mm vir die maand tot vandag waarvan die grootste deel (57.5mm vanaf Vrydag laatmiddag geval het). Dis meer as die totaal vir die vorige vier maande. Geniet jou dag en groete, Reep

Reply



Leave a Reply.

    Sakkie Nigrini

    I'm a private professional weather forecaster with over 35 years of weather forecasting experience for the African region.

    Archives

    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    November 2015
    October 2015
    September 2015

    Categories

    All
    Weather Africa

    RSS Feed

Picture
Source for Satellite Images: EUMETSAT (http://www.eumetsat.int/)
Source for Dam Levels: DWAF(http://www.dwaf.gov.za/)

✕